Asa Butterfield

Asa Butterfield
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 April 1997 (1997-04-01)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Asa Butterfield (gebore 1 April 1997) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Boy in the Striped Pajamas (2008), Hugo (2011), Ender's Game (2013), en The Space Between Us (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search